Modulekode | YSP 210 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Hierdie module identifiseer, verduidelik en pas die basiese sielkundige effektiwiteitsbeginsels en vaardighede van hoëprestasiesport in diverse prestasiesportkontekste toe. Die rol en waarde van sielkundige vaardigheidsopleiding, toepaslike kognitiewe benaderings, teoretiese raamwerke en verskillende intervensiestrategieë word ondersoek, geïntegreer en toegepas om sielkundige taaiheid te ontwikkel met die doel om prestasie in sport te optimaliseer. |
Modulekrediete | 16.00 |
Programme | |
Voorvereistes | YSP 120 |
Kontaktyd | 3 lesings per week |
Onderrigtaal | Dubbelmedium |
Akademiese organisasie | Sport- en Vryetydstudies |
Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App